Keesi Perdesport - Vanzylsrus - Upington

Tuesday, 14 May 2013

Item details

City: Upington, Northern Cape
Offer type: Sell

Contacts

Contact name Marlize van Eeden
Phone 0728610283

Item description

Keesi Perdesport word vanjaar op die 29ste Junie, soos oudergewoonte, aangebied op die plaas Keesi, Vanzylsrus.

Die dag is propvol vermaak en behels perderesies en boeresport (soos in die oudae). Daar is ook n geleentheid vir vroue waar tydens hul, hul kreatiwiteit en kuns kan uitleef en inspirasie van ander vroue kry. Hope vermaak vir oud en jonk. Kos stalletjies is ookbeskikbaar, ten bate van KANSA.

As jou voete jeuk kom skoffel dan ook sommer saam die aand–kaartjies beskikbaar by die deure. Steak ete is ingesluit.